High Strain / Oval wire
Most of South Africa’s vineyards are supported by CWI’s prestigious Oval wire to ensure that crops are kept secured.
CWI’s unique method of manufacturing Oval wire ensures that the Oval profile binds tighter which makes the wire extremely durable and ensures that a constant drawstrength is maintained over the total length of the roll.
Oval wire is available in rolls of 50kg (1500m) and in thickness of 2.00mm x 2.60mm, with a breaking strength of 4.4kN and is available in Heavy Galvanized (SABS 675) as well as Lightly Galvanized.
CWI se prestige Ovaalstaaldraad is eintlik die enigste plaaslik vervaardigde ovaalstaaldraad vir aanwending as Kordon[Stut]Drade in die menigte wingerde in Suid Afrika.
Die Ovaal profiel en unieke metode van vervaardiging het tot gevolg dat die draad baie stewiger afbind, uiters duursaam is en dat ‘n konstante treksterkte oor die totale lengte van die rol bewerkstellig word.
Die ovaalstaaldraad is 2,00mmx2.60mm,met treksterkte 4.4kN en is beskikbaar in Swaarversink [SABS 675] sowel as Ligversink in 50kg rolle [1500meter].
| 50 / 50 | Oval | 1000 | |
| Nom Ø | 2.00mm | 2.00 / 2.65mm | 2.24mm |
| Minimum breaking force / Minimum breekkrag | 3.30kN | 4.4kN | 4.15kN |
| Galvanising / Versinking: | |||
| Light / Lig SABS 935 (Gr 3) | Yes / Ja | Yes / Ja | Yes / Ja |
| Heavy / Swaar SABS 675 | Yes / Ja | Yes / Ja | Yes / Ja |
| Mass / Massa | 50kg | 50kg | 50kg |
| Roll Lenth / Rollengte (Nom) | 2100m | 1500m | 1650m |







