K/C AMPSPAN®
THE MOTTO OF CAMPSPAN® IS QUALITY / KWALITEIT IS KAMPSPAN® SE LEUSE
APPLICATIONS
Campspan® is versatile: Recommended for livestock, field and boundary fences.
Kampspan® is veelsydig: Geskik vir veeheinings, landerye en grensdrade.
AANWENDINGS
| TECHNICAL DATA | TEGNIESE DATA | ||
| Wire | 2 x 1.57 mm high tenstile wire | Draad | 2 x 1.57 mm staaldraad |
| Barbs | 2 x 1.49 mm high tenstile wire | Dorings | 2 x 1.49 mm staaldraad |
| Barb specification | 4 points every 150 mm | Doringspesifikasie | 4 puntdorings elke 150 mm |
| Barb length | 9 mm to 15 mm | Doringlengte | 9 mm to 15 mm |
| Breaking strain | 4.1 kN | Breekkrag | 4.1 kN |
| Roll mass | 35 kg | Rolmassa | 35 kg |
| Roll length | 845 m | Rollengte | 845 m |
| Zinc mass | 230 g/m2 (min) | Masa sinkdeklaag | 230 g/m2 |
|
On request: Extra Heavy Galvanised 366g/m2 can be supplieD |
Op aanvraag: Ekstra Swaar Versink 366g/m2 kan bereik word |
||
CAMPEON
|
Recommended Aanbevole |
Type Tipe | Nom Ø Nom Ø |
Length(m) Lengte(m) | Mass(Kg) Massa(Kg) | Breaking Strength Breekkrag | Barb Space Doring Spasie(Nom) |
Barb dia Doring Dia(Nom) |
| Campeon ® | 224 | 2.80mm x 1.90 mm | 845 | 35 | 4.15 kN | 125 mm | 1.60 mm |
| 290 | 3.15mm x 2.50 mm | 515 | 35 | 4.9 kN | 125 mm | 1.80 mm | |
| Campeon ® | 200 | 2.20mm x 1.60 mm | 515 | 17.5 | 3.3 kN | 125 mm | 1.60 mm |
| Lite ™ | 200 | 845 | 28.5 | 3.3 kN | 125 mm | 1.60 mm | |
| All Barbs have 4 Points / Alle dorings het 4 punte |
Galvanising Light / Versinking Lig / SABS 935 |
||||||
IOWA BARBED WIRE SUPER STRENGTH™
IOWA DORINGDRAAD SUPER STERK™
|
Recommended Aanbevole |
Type Tipe |
Nom Ø |
Length(m) Lengte(m) | Mass(Kg) Massa(Kg) | Breaking Strength Breekkrag | Barb Space Doring Spasie(Nom) | Barb Dia Doring Dia(Nom) |
| Iowa Super Strength ™ Iowa Super Sterk ™ |
250 | 2 x 2.50 mm | 540 | 50 | 5.6 kN | 150 mm | 1.80 mm |
| Iowa | 200 | 2 x 2.00 mm | 400 | 25 | 2.2 kN | 150 mm | 1.80 mm |
| 800 | 50 | ||||||
| 250 | 2 x 2.50 mm | 270 | 25 | 3.5 kN | 150 mm | 1.80 mm | |
| 378 | 35 | ||||||
| 540 | 50 | ||||||
| Iowa Lite ™ | 200 | 2 x 2.00 mm | 560 | 35 | 2.2 kN | 175 mm | 1.80 mm |
| All Barbs have 4 Points / Alle dorings het 4 punte | Galvanising Light / Versinking Lig / SABS 935 (Grade / Graad 3) Heavy / Swaar SABS 675 | ||||||
| Iowa Super Strength™ Barbed Wire is stronger than most conventional mild steel barbed wire (line wires are stronger) | |||||||
| Iowa Super Sterk Doringdraat™ is sterker as konvensionele versinkte doringdraad (lyn drade is sterker) | |||||||
| Conventional Iowa Barbed Wire / Doringdraad 3.5 kN (+/- 360Kg) | |||||||
| Iowa Super Strength™ Barbed Wire / Super Sterk™ Doringdraad 5.8 kN (+/- 590 Kg) | |||||||
CWI brings you the IOWA Super Strength™ Barbed Wire which is stronger than most conventional mild steel barbed wires, specially requested and designed for the farmer.
Unlike conventional barbed wire, IOWA Super Strength™ has a better resistance against outdoor elements, includinganimals. A tough fence, nearly double the breaking strength of conventional Iowa Barbed Wire, able to withstand the strain of pressure and scuffing exerted against it by animals.
IOWA Super Strength™ will serve as a very effective boundary fence suitable for all livestock. It could also be used to strengthen your existing fences by adding 2 or 3 strands.
CWI’s Wire Products Division converts process wire to produce a wide variety of fencing and fastening products for supply to our clients in the farming, building, fencing contracting and mining sectors.
Our extensive product range include nails, mesh fencing, barbed wire, high-tensile fencing wire as well as wire for baling and binding.
For the ultimate Super Strength™ , invest in CWI’s IOWA Super Strength™ Barbed Wire. The Farmers Choice!
IOWA Super Sterk™ Doringdraad vervaardig deur CWI, bied nou ‘n baie sterker
doringdraad as die meeste konvensionele versinkte doringdraad, spesiaal vervaardig op versoek van
die boer. Anders as gewone doringdraad, bied IOWA Super Sterk™ ‘n hoër weerstand teen weersomstandighede sowel as diere.
‘n Sterk heining amper dubbel die breeksterkte van gewone IOWA Doringdraad wat in staat is om die druk en skuur van diere te kan weerstaan.
IOWA Super Sterk™ sal dien as ‘n baie effektiewe grensheining geskik vir enige plaasdiere. Dit is ook geskik om u huidige omheining te versterk deur 2 of 3 additionele drade in te span.
CWI se draadprodukte-afdeling omskep versinkte proses draad in ‘n groot verskeidenheid omheining en vashegtingsprodukte. Die produkte word gelewer aan ‘n wye verskeidenheid van kliënte
wat onder meer boere, myne, bouers en draadoprigters insluit.
Die maatskappy se wye reeks produkte sluit ook in ‘n reeks spykers, maasdraad vir die beveiliging van myntonnels, sifdraad vir die beskerming van skape en volstruise asook staaldraad vir wingerdopleidingstelsels.
CWI se IOWA Super Sterk™ Doringdraad is die boer se eerste keuse!
| Galvanising Light / Versinking Lig / SABS 935 (Grade / Graad 3) | |||
| Heavy / Swaar SABS 675 |








